Текстов песен в базе: 1 278 222
Lief vir jou soos jy is

Lief vir jou soos jy is

Brendan Peyper

Текст песни

Dit maak nie saak wat die ander van jou sê nie
As die tonge klap en die stories nie gaan le nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is
Wat maak dit saak of die followers dit like nie
Hoe jy staan jy sit of hoe jy le nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is
Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat
Eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Sonder jou is die lekker net nie hier nie
Nie die lag en fun en die pics wat jy my stuur nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is
Niemand kan vir my laat dans soos jy nie
Niemand wat my ritme voel soos jy nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is
Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat
Eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly net waar ek is
Dis in jou DNA
In jou genetika
Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly net waar ek is
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/62fb

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.