Текстов песен в базе: 1 278 222
Malligheid

Malligheid

Brendan Peyper

Текст песни

Ek kan nie sluk of praat nie helder dink nie
Al wat ek sien is jy
Al wat ek hoor is jy
Ek wil omdraai en hardloop my hart toe knoop
Maar al wat ek sien is jy
Al wat ek hoor is jy
Jy vra my nie hoe nie my ja of my permisie
Ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie
Jy laat verbode so onskuldig lyk
Dit is malligheid, malligheid
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid
Jy bring my tot ‘n val, val, val
Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal
Dit is malligheid, malligheid
Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit
Jy weet ek wil ek sal, sal, sal
Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal
Wat jy nou hier aan my doen
My wêreld ruk met ‘n soen
Jou lippe spel uit lose moeilikheid
Ek wil soen ek wil proe aan jou
Ons kan moeilikheid naby hou
Jy vra my nie hoe nie my ja of my permisie
Ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie
Jy laat verbode so onskuldig lyk
Dit is malligheid, malligheid
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid
Jy bring my tot ‘n val, val, val
Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal
Dit is malligheid, malligheid
Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit
Jy weet ek wil ek sal, sal, sal
Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal
Wat jy nou hier aan my doen
My wêreld ruk met ‘n soen
Ek weet wat ek nodig het, sonder jou raak ek mal, mal, mal
Ek weet wat ek nodig het wat ek in jou het
Dit is malligheid, malligheid
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid
Jy bring my tot ‘n val, val, val
Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal
Dit is malligheid, malligheid
Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit
Jy weet ek wil ek sal, sal, sal
Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal
Wat jy nou hier aan my doen
My wêreld ruk met ‘n soen
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/62fY

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.