Текстов песен в базе: 1 278 222
Trompie

Trompie

Brendan Peyper

Текст песни

Hys die baas van die plaas, maak die grootste geraas, niks kan hom vang nie
Niks maak hom bang nie
Hy byt soos ‘n brak, op my skoot is hy dood mak
Hy kom nie terug nie as ek nie fluit nie
My skaduwee wat luister, my hart se punt my yster
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n
slang nie
Trompie, Trompie
Soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, of ‘n been in die kar dis Trompie,
Trompie
Sy byt is groter as sy blaf, en
Waar Trompie jys die boss
Soos ‘n springbok gaan hy mal, vlieg deur die lug vir ‘n rugby bal,
teen ‘n duisend myle, hy ken geen einde
Geen tekort aan energie en geen kat is veilig nie dis alles syne,
sy bosveld buite
My skaduwee wat luister, my hart se punt my yster
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n
slang nie
Trompie, Trompie
Soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, of ‘n been in die kar dis Trompie,
Trompie
Sy byt is groter as sy blaf, en
Waar Trompie jys die boss
My skaduwee wat luister, my hart se punt my yster
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n
slang nie
Trompie, Trompie
Soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, of ‘n been in die kar dis Trompie,
Trompie
Sy byt is groter as sy blaf, en
Waar Trompie jys die boss
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/62fa

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.