Текстов песен в базе: 1 278 222
Sterk Soos 'n Leeu

Sterk Soos 'n Leeu

Brendan Peyper

Текст песни

Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit
Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan le ne
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
Dit maak nie saak hoe die wind gaan le nie
Jy soek dit, jy voel dit daar’s een soos jy jy weet dit
Jou passie jou drome daar’s niks wat jou kan keer nie
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
Dit maak nie saak hoe die wind gaan le nie
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun
Jy voel die wil die krag en jy weet daar’s 'n plan
Jy moet veg sodat jy kan leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
Kyk net op jy’s nooit meer alleen
Vetrou en glo en weet jy’s geseën staan jou man
Sonder vrees jy’s nie bang om te leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
So sterk soos 'n leeu
Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid
Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skadu
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
Die adrenalien raak ook nooit op nie
Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit
Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
Die adrenalien raak ook nooit op nie
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun
Jy voel die wil die krag en jy weet daar’s 'n plan
Jy moet veg sodat jy kan leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
Kyk net op jy’s nooit meer alleen
Vetrou en glo en weet jy’s geseën staan jou man
Sonder vrees jy’s nie bang om te leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
So sterk soos 'n leeu
Soos jou silhoeët reis oor die horison
Sal die wêreld weet daar’s iets wat kom
As jy brul in die nag maak die sluise oop
As die sterre brand begin jy skyn
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun
Jy voel die wil die krag en jy weet daar’s 'n plan
Jy moet veg sodat jy kan leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
Kyk net op jy’s nooit meer alleen
Vetrou en glo en weet jy’s geseën staan jou man
Sonder vrees jy’s nie bang om te leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
So sterk soos 'n leeu
So sterk soos 'n leeu
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/62fW

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.