Текстов песен в базе: 1 278 222
Trouvrou

Trouvrou

Brendan Peyper

Текст песни

Jy weet nie, maar ek het net geweet
Die eerste keer toe ek jou sien het ek al my drama vergeet
Jy weet nie, maar ek het ‘n plan
Jy dink ons is net vriende maar ek het klaar die einde beplan
Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik
Ek sien die begin, die middel en die einde
Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie
Want jy besef toe jys myne
Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag, almal kan maar lag
Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag)
Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag, almal kan maar lag
Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
Want jys my trouvrou
Jy weet nie maar hierdie plan is vir jou
Ek wag geduldig gewillig in hierdie storie vir jou
Jy weet nie maar ek sal jou wet
Jy gaan als oor jou kop val as jy sien wat ek vir jou het
Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik
Ek sien die begin, die middel en die einde
Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie
Want jy besef toe jys myne
Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag, almal kan maar lag
Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag)
Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag, almal kan maar lag
Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
Want jys my trouvrou
Teddy beer donuts en rose vir jou
Soen wat jy sal onthou
Ek wil vir altyd geluk met jou deel
Ek sal jou hart veilig hou
Teddy beer donuts en rose vir jou
Soen wat jy sal onthou
Ek wil vir altyd geluk met jou deel
Ek sal jou hart veilig hou
Want jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag, almal kan maar lag
Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag)
Want jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag, almal kan maar lag
Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
Want jys my trouvrou
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/62fZ

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.