Текстов песен в базе: 1 278 222
Net 'N Bietjie

Net 'N Bietjie

Brendan Peyper

Текст песни

Ek lief jou maar jy my so bietjie
Vis gevang met jou hart maar jy hou my aan 'n lyntjie
Net my luck nog 'n dag waar die reën nie stop nie
Gedagtes op jou en dit hou nie op nie
Ek sit nog hier met 'n seer hart
Klop klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer in stap
Wil ek jou laatweet dat
Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n bietjie liefde jy’s kort af
Net 'n bietjie iets; vra my wat
As ek kon
Bederf ek jou elkedag
Ek kort jou maar jy my so bietjie
Vanoggend gedink die son gaan skyn maar toe nie
Grys bedek al die blou en dit hou nie op nie
Geval vir jou jy trek my in maar wil nie los nie
Ek sit nog hier met 'n seer hart
Klop klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer in stap
Wil ek jou laatweet dat
Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n bietjie liefde jy’s kort af
Net 'n bietjie iets; vra my wat
As ek kon
Bederf ek jou elkedag
Ek sit nog hier vir jou en wag
Jy gooi my weer met daai glimlag
Dieselfde ding elke dag
Begin elke keer vanvooraf
Oor en oor jy breek my hart, maar
Klop klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer in stap
Wil ek jou laatweet dat
Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n bietjie liefde jy’s kort af
Net 'n bietjie iets; vra my wat
As ek kon
Bederf ek jou elkedag
Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n bietjie liefde jy’s kort af
Net 'n bietjie iets; vra my wat
As ek kon
Bederf ek jou elkedag
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/62fN

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.