Текстов песен в базе: 1 278 222
Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie

Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie

Brendan Peyper

Текст песни

Jou hare bruin jou oë so blou
Ek hou van blou ek hou van jou
Skielik maak my wêreld s’n
Jy pas so mooi daar binne in
Nie dat ek dit so beplan nie
ek wil nie sonder jou aangaan nie
Ek wens die tyd sal nou stil staan
Ek wens die tyd sal nou stil staan
Stop wag bly nog 'n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my kyk na my bly by my
Stop wag bly nog 'n bietjie jy’t alklaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my kyk na my bly by my
Dis so maklik om jou lief te hê
Geen woorde wat jou kan beskryf
Jou lag jou hart, jou perfekte lyf
Mooier as die horison
Ek is verlief en dis hoekom
Van nou af kan jy met my toor
Ek het alklaar my hart op jou verloor.
Ek wens die tyd kan nou stil staan
Ek wens die tyd kan nou stil staan
Stop wag bly nog 'n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my kyk na my bly by my
Stop wag bly nog 'n bietjie jy’t alklaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my kyk na my bly by my
Dis so maklik om jou lief te hê
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/62fH

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.