Текстов песен в базе: 1 278 222
Hemel Op Aarde

Hemel Op Aarde

Bernice West

Текст песни

Sal jy verstaan as ek jou in die nag dalk agter los
Uitgeknip in die eenvoud jou seer in die ruimte gepos
Want jou stiltes verstaan my nie
Ek wou praat maar jy antwoord nie
Sal jy padlangs loop as ek jou dan moet verlaat
Steeds 'n goeie daad pleeg en die mense om jou vermaak
Ons was goud maar nie kleurvol nie
Ons was een maar nie eerlik nie
Hemel op die aarde
Gooi my kleed my in genade
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde
Hier’s 'n dubbellyn getrek ek hoor jou aan die ander kant
Jy het my dan afgemerk ek was die einde op jou liefdespant
Ek het probeer maar jy was uitverhuur
Als gegee maar jou hart was te duur
Hemel op die aarde
Gooi my kleed my in genade
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde
Oeh ek verlang dan na wat ons een (saam) was
Jou woorde het my klei gemaak
Totdat ek jou kon pas
Maak vry die las
Hemel op die aarde
Gooi my kleed my in genade
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5jFH

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.