Текстов песен в базе: 1 278 222
Spoorlose Stasies

Spoorlose Stasies

Bernice West

Текст песни

Terug op spoorlose stasies
Genoeg het ek geween
Genoeg my hart uit geleen
Die plek los 'n merk op my ambag
Is jou tyd te veel gevra
Is daar sorge wat jy dra
Maar dalk was jou pad te kort vir my
Jou merk gelos op die rand
En sal jy dalk vind waarvoor ek moet baklei
Jou hart gekoop aan my kant
Versot in die doening van jou late
Mag die tyd jou drome spaar
Mag jou siel met eens bedaar
Gekoop deur jou woorde wat my laat lag
Is die liefde nou te duur
Is jou wêreld koud versier
Maar dalk was jou pad te kort vir my
Jou spoor gelos op die rand
En sal jy dalk vind waarvoor ek moet baklei
Jou hart gekoop aan my kant
Terug op spoorlose stasies
Genoeg het ek geween
Genoeg my hart uit geleen
Die plek los 'n merk op my ambag
Is jou tyd teveel gevra
Is daar sorge wat jy dra
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5jFD

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.