Текстов песен в базе: 1 278 222
Eenvoud

Eenvoud

Bernice West Renier West

Текст песни

Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Ek was in eenvoud
Ek’t jou daar gesien aan die ander kant
Ek is verward
En deur die smart
En vra ek jou nou
En vra ek jou gou
Hoekom moes ons dit so berou
Het opgestaan en aangegaan
'N Ander plan vir mekaar beraam
Ek het verdrink in al jou woorde
Was nooit bedoel
Vir mekaar
Vir mekaar
Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Die dae raak nou lank
Jy het jou liefde bedank
In een geskeur
Verinneweer
'N Wolf in skaap klere
Los my oor aan gebede
Jy was daai een fout
Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Waar was jy
Toe ek jou nodig gehad het
Tot laat net wou praat
Vir wat sou ek my hart moes laat staak
Sou jy my steeds verlaat het
En waar sou jy gaan as ek jou verraad
Sou jy my ook gehaat het
Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5jFE

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.