Текстов песен в базе: 1 278 222
Net Geleen

Net Geleen

Bernice West

Текст песни

Ek dink terug vanaand aan dai tydperk waar ons twee wou trou
Die somer se liefde in jou arms toe gevou
Daar was donsies op die trui waar in jy my verlei het
Jou afdruk op die blou waar in jy my gekry het
‘n Hemel vol skater niks meer het ons harte begeer
Maar jou kus is op my wang voel nou al so hard soos steen
Grensloos, waansin steek weg die siel wat ek soek
Mense vergeet gou maar dalk was die somer net geleen
Sê my gou was die liefde nog altyd so rou
Of het jy dalk net jou sil verlaat
Is daar iewers its waarby ek kon baat
Of was die somer net geleen
Ek het rek na gedagtes wat my weer van jou laat onthou
Jou wese versot in my lakens toe gevou
Jou borskas teen myne klop aan die rooi wat ek voel
Ek sweer ek onthou nog jou suurstof wat deur my spoel
Sê my gou was die liefde nog altyd so rou
Of het jy dalk net jou siel verlaat
Is daar iewers iets waarby ek kon baat
Of was die somer net geleen
Sê my gou was die liefde nog altyd so rou
Of het jy dalk net jou siel verlaat
Is daar iewers iets waarby ek kon baat
Of was die somer net geleen
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5jFB

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.