Текстов песен в базе: 1 278 222
Ingeperk

Ingeperk

Bernice West

Текст песни

En daar is ritmes in die kamers van jou hart
En dit lyk soos die ewigheid sonder smart
En daars ego wat jou volg en jou laat skyn
En in die verte van jou siel jou vrees laat verdwyn
En daars ‘n gang met ‘n liefde vir jou hede
Ek neem aan ‘n gevoel wat jou swaarkry sal vergewe
En daars ‘n huis wat jou hart weer sal laat klop
Tot die dinge wat jou pla van jou skouers af dop
Staan jy dalk vreesloos in jou hart se verlange
Bou jy dan drome in jou siel se gevange
Byt vas, streef na vrede
Staan sterk en vergeet van gister
Met jou hart hier op jou mou
Sal Sy liefde jou omvou
En daar is grense aan die hoop van jou distansies
Erkenning en geluk vergeet van jou frustrasies
Al is daar wind op die paaie van jou uitkoms
Sal die waarheid jou steeds volg en jou laat blom
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5jF9

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.