Текстов песен в базе: 1 278 222
Kom Binne

Kom Binne

Bernice West

Текст песни

Kom binne net nog een keer op jou tone dans
Ek sou wag maar dalk mis ek my kans
Ek gaan bieg ja die tyd is wragtig waar naïef
As jy toe gee beloof jou self ‘n kans
Kom binne, kom vlerke, kom vlieg deur al my perke
Jou hart is my hart
Ons almal is verlore, opsoek na iets beskore
Iets wat jy kan vertrou
Ek verlang na die dae toe God soos ‘n vriend in my huis was
Die woorde wat oorloop in genade gedoop
En ek weet sy gesig is die lig
Ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my seën
Die potte wat oorloop dis weer water en wyn
En ek weet Hyt my geheime klaar ontleed
Vergewe, verlede maak toe verkede deure
Ek sal vas staan en bou op rots en vrede
Trek in trek vas o God verlig die las
Ek sou op gee
Maar nou is ek skoon gewas
Kom binne, kom vlerke, kom vlieg deur al my perke
Jou hart is my hart
Ons almal is verlore, opsoek na iets beskore
Iets wat jy kan vertrou
Ek verlang na die dae toe God soos ‘n vriend in my huis was
Die woorde wat oorloop in genade gedoop
En ek weet sy gesig is die lig
Ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my seën
Die potte wat oorloop dis weer water en wyn
En ek weet Hyt my geheime klaar ontleed
Gooi jou laste af ek is moeg gewag
Tel jouself op hou vas op sy beloofde woord
Gee jouself weer kans tot jy in vrede dans
Ek verlang na die dae toe God soos ‘n vriend in my huis was
Die woorde wat oorloop in genade gedoop
En ek weet sy gesig is die lig
Ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my seën
Die potte wat oorloop dis weer water en wyn
En ek weet Hyt my geheime klaar ontleed
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5jF8

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.