Текстов песен в базе: 1 278 222
Staan Saam Burgers

Staan Saam Burgers

Piet Botha

Текст песни

By die goue vallei het ons lank gewag
Op 'n antwoord wat kom uit die noorde
Die boodskapper kom in die nag
Het gekom en gegaan
Staan saam burgers, staan saam
Siener Van Rensburg kyk na sy hande
En sê ek kan dit nie verstaan
Iewers op die vlakte
Begin’n jakkals tjank
Die boodskapper kom in die nag
Het gekom en gegaan
Staan saam burgers, staan saam
Hoekom het jy ons nie gesê nie
Die man se perd was swart
Net soos die nag
Dit was nie Van Tonder nie
Net so tussen my en jou
Vir wat dit werd is
Ek dink die duiwel het ons 'n streep getrek
Staan saam burgers, staan saam
Staan saam burgers, staan saam
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5K7r

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.