Текстов песен в базе: 1 278 222
Donkermaan

Donkermaan

Piet Botha

Текст песни

Nou kyk daar is geen verskoning
Vir alles wat ons doen
Doen ons maar net
Om iets van die hemel te proe
Sondaarsirkel en brandewynstraat
Dis baie waar, veral vanaand
Koor:
Maar vir jou sal ek nooit vergeet
Al woon jy nou
In 'n huis vol spoke en geeste
In 'n wit paleis
Mense met spierwit klere
Vir jou medisyne bring
Vergeet van gister, te naby
Aan die donkermaan
Nou kyk daar is geen verweer
Geen vals eis, alles wat ons begeer
Was maar altyd net 'n kamer met son
In 'n groot grys gebou
Koor
Cathy kom nooit weer huistoe
Miskien net vir Krismis of Nuwejaar
Moenie so baie praat nie
Slaan daai kitaar
Koor
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5K7q

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.