Текстов песен в базе: 1 278 222
Boesmanland

Boesmanland

Worsie Visser

Текст песни

o boesmanland vat my hand
lei my oor die rand se kant
as jy vir my kan sê waar die boesmanland lê
boesmanland vat my hand
maar n boesmanland vat my hand
lei my oor die rand se kant
as jy vir my kan sê waar die boesmanland lê
boesmanland vat my hand
o bokkie vat jou sloop
o ja bokkie vat jou sloop
ja bokkie vat jou sloop
dat ons bitterfontein toe loop
met my vaal ou hout kitaar
o my vaal ou hout kitaar
ek speel hom dat hy bars
maar hy breek mos nie n snaar
maar n boesmanland vat my hand
en lei my oor die rand se kant
as jy vir my kan sê waar die boesmanland lê
boesmanland vat my hand
maar n boesmanland vat my hand
en lei my oor die rand se kant
as jy vir my kan sê waar die boesmanland lê
boesmanland vat my hand
o die maskamberg se kruin
o die maskamberg se kruin
by die maskamberg se kruin
ja daar drink ons brannewyn
net n koekie sunlight seep
o die koekie sunlight seep
ja garies se mense dra
mos n wit broek deur die week
maar n boesmanland vat my hand
en lei my oor die rand se kant
as jy vir my kan sê waar die boesmanland lê
boesmanland vat my hand
maar n boesmanland vat my hand
en lei my oor die rand se kant
as jy vir my kan sê waar die boesmanland lê
boesmanland vat my hand
o die hond het my beskuit
o die hond het my beskuit
ja die hond het my beskuit
van die tafel af gesmyt
maar as ek maar net weer kon
o as ek maar net weer kon
kaal bo-lyf daar kan lê
in die boesmanland se son
maar n boesmanland vat my hand
en lei my oor die rand se kant
as jy vir my kan sê waar die boesmanland lê
boesmanland vat my hand
maar n boesmanland vat my hand
en lei my oor die rand se kant
as jy vir my kan sê waar die boesmanland lê
boesmanland vat my hand
dis nou kubusland vat my hand
en lei my nou na garies se kant
as jy vir my kan sê wat die kubusse wil hê
kubusland vat my hand
ja die boesmanland vat my hand
ja die boesmanland vat my hand
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4ts5

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.