Текстов песен в базе: 1 278 222
Dikbek Lang Gesig

Dikbek Lang Gesig

Worsie Visser

Текст песни

man kyk daai lang gesig
trek daai lippe bietjie terug
dit lyk asof die wereld wil vergaan
ekonomie of politiek
wat is dit wat maak jou siek
die goudprys of die volk se voort bestaan
lyk jy altyd so of smile jy onderstebo
of het jy dalk die slegte nuus gehoor
jy lyk tog alte vreeslik en dit is tog so aansteeklik
lag en lyk tog net n bietjie oor
dikbek lang gesig, dikbek lang gesig
jou houding laat slaan mense op die vlug
kyk bietjie om jou rond en word tog gou gesond
ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
don’t worry man be happy kyk hoeka te veel TV
dit lyk asof die wereld wil vergaan
kyk man jy moet confess
die wereld lei aan stress maar dis geen rede om in depro in te gaan
wat kan tog so erg wees wat medisyn kan so sleg wees
elke donker wolk het tog n silwer rand
jy lyk tog alte vreeslik en dit is tog so aansteeklik
ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
dikbek lang gesig, dikbek lang gesig
jou houding laat slaan mense op die vlug
kyk bietjie om jou rond en word tog gou gesond
ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
dikbek lang gesig, dikbek lang gesig
jou houding laat slaan mense op die vlug
kyk bietjie om jou rond en word tog gou gesond
ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
dikbek lang gesig, dikbek lang gesig
jou houding laat slaan mense op die vlug
kyk bietjie om jou rond en word tog gou gesond
ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4ts7

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.