Текстов песен в базе: 1 278 222
Rebecca

Rebecca

Worsie Visser

Текст песни

rebecca was my meisie met die sparkling eyes
rebecca was my cherrie en nie altyd nice
rebecca was mos lekker vet en rond
oh i love rebecca when the sun goes down
sy’t n lyfie soos ryer
en n nekkie soos n pou
groot paar pote soos n wille makou
litterige tone soos n veld volstruis
ongesonde lippe soos n skeurbek muis
ek vra rebecca van jeppiestown
ek sal met jou trou dan settle ons down
ek kry rebecca by n liebenstine jol
vertel haar van my liefde en my hart so vol…
…ag rebecca ter’blanche gee my nog n kans
sy sê toe saggies vat maar nog n dans
my knieë het gebewe en my hart slaan oor
daar’s n gaatjie in my tubepie en my pomp het verloor
sy’t n lyfie soos n ryer
en n nekkie soos n pou
n groot paar pote soos n wille makou
litterige tone soos n veld volstruis
ongesonde lippe soos n skeurbek muis
ek sê rebecca van jeppestown
los my uit ek wil huis toe gaan
ek skei rebecca by patendor
vertel haar van johanna en haar bloedrooi ford…
…rebecca is my meisie met die sparkling eyes
rebecca is my cherrie en sy’s altyd nice
rebecca is mos lekker vet en rond
rebecca se gesig is ook so lekker bont
sy’t n lyfie soos n ryer
en n nekkie soos n pou
n groot paar pote soos n wille makou
litterige tone soos n veld volstruis
ongesonde lippe soos n skeurbek muis
ek sê rebecca van jeppestown
ek sal met jou trou dan settle ons down
ek kry rebecca by n liebenstine jol
vertel haar van my liefde en my hart so vol
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4tsB

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.