Текстов песен в базе: 1 278 222
Vernietig Jouself

Vernietig Jouself

Fokofpolisiekar

Текст песни

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig jouself
Daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
Vir instansies van die bewussyn
Konditioneer my, Bybel vir my
Ons almal pak die kole, ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure wat idees bestry
Ons is die rebelle wat misluk het
Ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig jouself
Dis moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan jou binnegoed vas
Dis moeilik om die kettings af te breek
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4MAC

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.