Текстов песен в базе: 1 278 222
Backstage (As Daar Een Is)

Backstage (As Daar Een Is)

Fokofpolisiekar

Текст песни

Na 2 uur
Kan niks goeds gebeur nie
Mens kan altyd 'n verskoning kry
Jouself uitstal in die dieretuin
Dis net nog 'n manier om jonk te bly
'n onbekende steek sy oop hand uit
Om my stelselmatig
Die verderf in te lei
Kom saam met my
My wenkbrou buig skepties
Kom saam met my
Neem deel aan my dekonstruksie
Aanvanklik
Onafhanklik
Mens kan altyd 'n gewoonte kry
Jouself besig hou intussen tyd
'n geween en 'n gekners
'n konstante gekerm
Ek ken die plek
Die baas is 'n vriend van my
Hy steek sy oop hand uit
My alledaagse nie-fiksie
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4MAM

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.