Текстов песен в базе: 1 278 222
Gansbaai

Gansbaai

Worsie Visser

Текст песни

wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
as die groen en goud op die lyn gaan staan
wie kan dit hou my maat wie kan dit hou
as die groen en goud op die lyn gaan staan
wie kan dit hou my maat wie kan dit hou
ma wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
boegoeberg se dam is n bloot lekker dam
dis daar waar die meisie hulle hare was en kam
emma koetsema kom se maar vir jou granma
emma wil n biscuit he
ma wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
policeman kan my nie vang nie — vang nie
vir hom is ek tog glad nie bang nie
policeman kan my nie vang nie — vang nie
vir hom is ek tog glad nie bang nie
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/EUg

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.