Текстов песен в базе: 1 278 222
Verkyker

Verkyker

Straatligkinders

Текст песни

Verkyker in die aand
Ek is blind
Alles om my laat my voel soos 'n kind
Bang alleen
Verneder nou
Los my uit ek wil hier vergaan
Verkyker in die aand
Ek is blind
Alles om my laat my voel soos 'n kind
Bang alleen
Verneder nou
Los my uit ek wil hier vergaan
Ek klop aan die deur van die dood
Ek wil nie ingaan nie
Ek wil gesels oor 'n datum
Wanneer gaan my siel my lyf verlaat
Kan ek nog groet?
Kan ek nog almal in die oe kyk?
Al se jy nou dis te laat
Dis te laat
Sluip soos 'n dief in die nag
Ek is nie bang nie
Hoe kan ek tyd wen?
Alles voel soos 'n wedren
Sal ek ooit gereed wees?
Sal ek ooit so geeerd wees?
Om vir Gabriel te se ek dink jy is te vroeg
Ek klop aan die deur van die dood
Ek wil nie ingaan nie
Ek wil gesels oor 'n datum
Wanneer gaan my siel my lyf verlaat?
Kan ek nog groet?
Kan ek nog almal in die oe kyk?
Of sy jy nou dis te laat
Dis te laat
Donker nag
Gee my 'n verkyker
Die dood skree
Ek weier om te luister
Nog 'n dag
Jou lewe maak my ryker
Moeg gewag, verwyder nou die pleister
Donker nag
Gee my 'n verkyker
Die dood skree
Ek weier om te luister
Nog 'n dag
Jou lewe maak my ryker
Moeg gewag, verwyder nou die pleister
Ek klop aan die deur van die dood
Ek wil nie ingaan nie
Ek wil gesels oor 'n datum
Wanneer gaan my siel my lyf verlaat?
Kan ek nog groet?
Kan ek nog almal in die oe kyk?
Of sy jy nou dis te laat
Dis te laat
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5Qr3

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.