Текстов песен в базе: 1 278 222
Kruis My Hart

Kruis My Hart

Straatligkinders

Текст песни

Verse:
So het berge groet my groot
Eks so klein as 'n rowende nood
help ons nou met daaglikse brood
Gee ons asseblief die lewe na dood
Tien pers hemelruim laat my
in jou hart verdwyn
Groene wye weivelde
Jy is al wie my kan dra
Chorus:
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
Pre-Chorus:
Die babbablou wolke lug maak my
lus om weg te vlug
stille waters diepe grond
Jy’s die woorde in my mond
Chorus:
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
Kan dit wees kan dit wees? x4
Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?)
Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?)
Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?)
Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?)
Chorus:
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
Outro:
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
(Kan dit wees kan dit wees?)(Kan dit wees kan dit wees?)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
(Kan dit wees kan dit wees?)(Kan dit wees kan dit wees?)
Kan dit wees kan dit wees? x2
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5Qr2

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.