Текстов песен в базе: 1 278 222
Donkerlig

Donkerlig

Coenie De Villiers

Текст песни

en teen die môre
lê net die kreukels in my laken
en ek met aktetas bewapen
erken die weerkaatsing van my oë se pyn
in die ruitglas van 'n voorsteed’like trein
my vriend jy wat dink die donker bedrieg
kom laat ek jou wys hoe die lig kan lieg
die lig kan lieg
want niemand is veilig teen die tyd nie
sy bitter wraak sy wredenheid nie
glo wat jy wil maar hoor wat ek sê
jou lewe se loop word bepaal deur hoe die dobbelsteen
deur hoe die dobbelsteen lê
want dis 'n mite
dat een mens ooit 'n ander mens kan aanhou
die wiel sal eendag kantel
in die guns van die man
wat kon weet waar die waarheid lê
wat die teendeel kon glo
en verwerk wat die wetboek sê
my vriend jy wat dink die donker bedrieg
kom laat ek jou wys hoe die lig kan lieg
die lig kan lieg
want niemand is veilig teen die tyd nie
sy bitter wraak sy wredenheid nie
glo wat jy wil maar hoor wat ek sê
jou lewe se loop word bepaal deur hoe die dobbelsteen
deur hoe die dobbelsteen lê
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5Nvv

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.