Текстов песен в базе: 1 278 222
Kerkstraat

Kerkstraat

Spoegwolf

Текст песни

Ons hande Raak in Kerkstraat
Die trap van die gallery
Ek is lief vir jou vir n honderd jaar
Ver van verby
Daars n hond op die pad lief
Dood gery
Ek wil jou se daarvan
Dalk iets maak daarvan
Maar jy is ver langs my
Herineringe selde
Daar is min om aan te hou
Soek jou hier vir n honderd jaar
Soos in nou
Eks gewond soos 'n muldsteek as ek see toe ry
Ek moes jou se daarvan
Dalk iets maak daarvan…
Maar jys ver langs my
Onder die boom en die besies
Die skaduwee weer getuig
Was ek lief vir jou vir n honderd jaar
En jy vir my
Jy weet eks nie bang nie
Ek staan vir jou
As die dood in die wind galop
Is jy daarop
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4M9r

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.