Текстов песен в базе: 1 278 222
Die Rivier

Die Rivier

Spoegwolf

Текст песни

Ek wou jou voel vanaand
Ek het kerk toe gegaan
En agter my gebed gesit
Onthou jy ons laaste aand?
Ek het jou styf vasgehou
As ek nou daaraan dink
Was daar iets ver in jou
Ek weet jy wag vir die Heer
Maar hy kruip in jou rigting weg
Ek het sy reuk vergeet
Ek kon hom proe aan jou
Ek is nie bang vir hierdie mense nie
Ek is hier vir jou
Ek is nie bang vir hierdie mense nie
Ek is hier vir jou
Kry my weer by die rivier
Ek het als gaan soek
Ek het al jou jong dae hier
Tussen die kleur, ek hou die handdoek op
Dat jou huil met die lig weg spoel
Dis net bloed my lam
Ek le opgedam in al hierdie
Eendag vir jou
Onthou jy ons eerste aand?
Jy het my wakker gehou
Met al jou toekoms droom
Ja die man van jou
Ek weet jy wag vir jou kans
Maar dit kruip in jou ritmes weg
Ek het koers verloor
Ek begin van voor
Ek is nie bang vir hierdie mense nie
Ek is hier vir jou
Ek is nie bang vir hierdie mense nie
Ek is hier vir jou
Kry my weer by die rivier
Ek het als gaan soek, ek her jou jong dae hier
Tussen die kleur, hou ek die handdoek op
Dat jou huil met die lig weg spoel
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4M9u

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.