Текстов песен в базе: 1 278 222
Klein Prys

Klein Prys

Francois Van Coke

Текст песни

Dit moes êrens begin
Net 'n kans gewaag
Groot drome gerook onder groot bome
Hou op werk vir eers
Vergeet van geld vir nog ses jaar
Niks om te verloor nie
Kon nie meer in hul leuens glo nie
Dronk genoeg om te kan sing
Dis 'n klein prys om te betaal
Om te betaal
Om te betaal
Dit was ons eie wêreld
Saam op vier wiele
Reis die land sonder gesonde verstand
Verloor 'n vuisgeveg
Doodsdreigemente en kansellasies
Niks om te verloor nie
Kan nie meer in hul leuens glo nie
Dronk genoeg om te kan sing
Dis 'n klein prys om te betaal
Om te betaal
Om te betaal
As my reputasie my inhaal
Ek sal betaal
Ek sal betaal
Dis 'n klein prys om te betaal
Om te betaal
Om te betaal
Ons speel nog steeds saam
Na die al die jare
Paar drankprobleme is mos niks tussen vriende
Slagoffer van vryheid
Dis 'n familiereünie
Op die verhoog saam met my vriende
Net bly ek mag nog sing
Dis 'n klein prys om te betaal
Om te betaal
Om te betaal
As my reputasie my inhaal
Ek sal betaal
Ek sal betaal
Dis 'n klein prys om te betaal
Om te betaal
Om te betaal
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4M9b

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.