Текстов песен в базе: 1 278 222
Moontlik Nooit

Moontlik Nooit

Francois Van Coke

Текст песни

Ek sit hier en weet
Ek is net 'n man
Wat sukkel om sy besluite deur te voer
Wat’s daar om te sê?
Wat kan ek nog doen?
Voor die einde vir ons loer
Is daar enigiets vir ons oor?
Tyd raak min en ek weet
Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie
Letsels op my gesig
Ek was reeds dood
Deur ên dokter so verklaar
Op my rug in die straat
Gees het my reeds verlaat
Nes geskrop met nuwe hoop
Bring ons 'n goeie tyding
Daar is te veel lyding
'n Oop hand kaarte op die tafel neergegooi
Die klaer vra vir meer
En dit dra my nou deur
Weer en weer en nog 'n keer
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4M9h

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.