Текстов песен в базе: 1 278 356
Die Wêreld Is Mal

Die Wêreld Is Mal

Francois Van Coke

Текст песни

Wolke gooi skaduwees
Dis snaakse weer
Die reuk van my huurmotor wat my irriteer
Die lug droog
En ek is onwelkom hier
Ek is ver van die huis af
Alleen en ver van die huis af
Op pad nêrens heen
Verander, vervreem
En ek is siek daarvan
Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar
Mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is uit die uitsondering
Want die wêreld is mal
Ek kon dit nie doen sonder jou nie
Die weer wat my windverwaai
Oop ruit laat die insekte in
Jy het my gered
Voor ek geweet het ek het redding nodig
Alweer te ver van die huis af
Op pad nêrens heen
Verander, vervreem
En ek is siek daarvan
Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar
Mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is die uitsondering
Want die wêreld is mal
Ek het jou nodig nes jy is
Daar is genoeg hier vir my
Op hierdie aarde nes jy is
Nes jy is
Nes jy is
Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar
Mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is die uitsondering
Want die wêreld is mal
Want die wêreld is mal
Want die wêreld is mal
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4M9a

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2026 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.