Текстов песен в базе: 1 278 222
Normaal Te Voel

Normaal Te Voel

Francois Van Coke

Текст песни

Hou my in die donker
Maak of jy weet hoe
Jaag my drome deur die dag
En jaag my gewete en oordeel snags
Altyd gedink ek sou dalk verloor
Ek het probeer
Ek het alles probeer
Ek het alles probeer om normaal te voel
Sluk die pil volledig in
Moenie vrae vra nie
Alles waaraan my hande vat, val tussen my vingers deur
Altyd geweet ek sou dit verloor
Ek het probeer
Ek het alles probeer
Ek het alles probeer om normaal te voel
Die verlede is vir altyd daar
Opgesluit in dae van geheueverlies
Verandering was drasties
Vinnig en amper te laat
Ek is nie meer bang nie
En jy hoef nie te wees nie
En jy hoef nie te wees nie
Ek het probeer
Ek het alles probeer
Ek het alles probeer om normaal te voel
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4M9Z

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.