Текстов песен в базе: 1 278 222
My Hart

My Hart

Francois Van Coke

Текст песни

Dis moeilik om eerlik in hierdie tye te wees
Jy lyk onbeïndruk met my desperate vrees
Maar die lewe raak beter
Solank jy net oorleef
Redder uit die voorstede
Verstand is jou gegee
My hart verloor
Die hartseer is oor
My hart verloor
Die hartseer is oor
Woorde kan toor
Almal kneus na 'n harde hou
Dan moeilik om weer te vertrou
My hart verloor
Die hartseer is oor
My hart verloor
Ons almal is dalk nie dieselfde nie
Maar bloed vloei deur ons almal
Voer suurstof na die vlees
Die tyd maak beter
Solank ons net probeer
Net woorde op n hemp
En teen n wit muur
My hart verloor
Die hartseer is oor
My hart verloor
My hart verloor
Die hartseer is oor
Woorde kan toor
Almal kneus na 'n harde hou
Dan moeilik om weer te vertrou
My hart verloor
Die hartseer is oor
My hart verloor
My hart verloor
Die hartseer is oor
My hart verloor
My hart verloor
Die hartseer is oor
My hart verloor
Almal kneus na 'n harde hou
Dan moeilik om weer te vertrou
My hart verloor
Die hartseer is oor
My hart verloor
My hart verloor
My hart verloor
My hart verloor
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4M9V

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.