Текстов песен в базе: 1 278 222
24/7/365

24/7/365

Heinz Winckler

Текст песни

tyd vlieg vinnig by ons verby elke oomblik is n skat vir jou en my
maak nie saak waar ek is saam met jou nie
ek sê te veel eendag as ek groot is
maar wat as ons dan uitloose op hier en nou
van uitstel gaan daar afstel kom gryp die dag gou
24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
hoe lief ek is vir jou
24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
hoe lief ek is vir jou
vir jou
4 seisoene week 52
die horlosie se wyser tik net voort
wens dinge kan bietjie minder jaag soos dit hoort
as n tydmasjien moontlik was
sou ek net belangstel indien dit vir my
nog n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee
24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
hoe lief ek is vir jou
24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek
jou wys
hoe lief ek is vir jou
ek wens ek was n towenaar
dan maak ek elke liewe jaar n skrikkeljaar
om n hele ekstra dag te kry om by jou te bly
24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
hoe lief ek is vir jou
24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
hoe lief ek is vir jou
24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
hoe lief ek is vir jou
vir jou
vir jou
vir jou
vir jou
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/2Ut

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.