Текстов песен в базе: 1 278 222
Klein Bietjie

Klein Bietjie

Heinz Winckler

Текст песни

Klein bietjie
Klein bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Klein bietjie
Klein bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Ek het gou geleer dat ek jou vêr moet weghou van my hart
Soos die laaste stukkie pizza in die boks op ñ Saterdag aand
Hulle sê te veel van ñ goeie ding is nie goed nie
Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie
Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my
Maar gee my nog
Ek was al ñ paar keer seer, hard geval vir die soveelste keer
Maar ek hou vas aan die idee, dat die liefde vir my ook ñ kans kan gee
Hulle sê te veel van ñ goeie ding, is nie goed nie
Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie
Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my
Hulle sê te veel van ñ goeie ding is nie goed nie
Maar so, so moeilik
Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
(Is net te veel vir my)
Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my
Net ñ klein bietjie, bietjie van jou
(Is net te veel vir my)
Net te veel vir my
Is net te veel vir my
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/2i6j

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.