Текстов песен в базе: 1 278 222
Daar's Net Een Man

Daar's Net Een Man

Spoegwolf

Текст песни

Wat het van my geword
Kan jy kom in meng
My oë bibber ook, as die deernis weg gekook, stoom en rook
Ek mis jou ook
Het jy die foto’s gesien
Almal het kom luister
Dit voel of hul jou stook
Uit my kom jou spook, stoom en rook
Ek mis jou ook
Onthou jy muizenberg, ek kan
Soos broers wag met die kamera op die strand
Ek sit by jou bene, soek jou hand
Jy kan al jou vriende vertel
Daar’s net een man
Daar’s 'n someone
En eks daai eendag vir jou
Hoe dit so seer geword
Kan jy kom inmeng
Senings word donnerweer
Jou kar lig op die teer, gedink jys in
Ek mis jou meer
Het jy die foto’s gesien
Almal vra waar jy is
Die waarheid in my gloei
My woorde oor jou bloei, en lente wen
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/ATU

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.