Текстов песен в базе: 1 278 356
Dit Raak Beter (As Jy Ouer Raak)

Dit Raak Beter (As Jy Ouer Raak)

Francois Van Coke

Текст песни

Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
Dit raak beter as jy ouer raak
Toe ek 'n tiener was
En raad skaars was
Hartgebroke seun
Hartseer en alleen
Die somer was lank
In die buitekamer van die pastorie
Los sigaret
Rook in die bed
Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
Dit raak beter as jy ouer raak
Deur die jare
Stoei deur die skare
Mense wat skree
Ek wat vergeet
Herinner my weer van die konstante oor en oor
Ander dorp
Selle stront
Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
Dit raak beter as jy ouer raak
Ek het niks meer nodig nie
Miskien weet ek eintlik nie
Miskien praat ek net te veel
Moenie my vertrou nie
Kan nie als onthou
Was meeste van die tyd verveeld
Dit raak beter as jy ouer raak
En my kop voel minder deurmekaar
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
Dit raak beter as jy ouer raak
Dit raak beter as jy ouer raak
Dit raak beter as jy ouer raak
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4M9Y

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2026 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.