Текстов песен в базе: 1 278 222
68 Chevy (Minki)

68 Chevy (Minki)

Bok van Blerk

Текст песни

Sy ry 'n 1968 … Chevy.
Sy sê daar’s soveel om te sien.
Soos sy weg trek voel my hart … heavy.
Maar ek kon niks sê dat sy bly.
En al my vriende sê vir my: … «Buddy
'n One night stand is mos nie trou.
Want girls so mooi soos sy gaan nooit … Steady.
En girls soos sy weet nie van bly.»
Toe sê my:
«Is jy nog steeds so lief vir my … Minki.
Soos daai aand op die plaas ons het so geraas.
Jy’t gesê jy wil bly want jy’s klaar gery.»
Maar nou is jy so ver van my … Minki.
En ek wag by die kraai waar die stofpad waai.
Want ek’s 'n man wat by jou kan staan.
En elke aand dink ek aan jou, Minki.
Dink watter ou voel aan jou lyf.
Oh-la-la
Oh-la-la
En al my pêlle sê: «Ek's mal! … Crazy! «Maar ek weet jy dink ook aan my.
Toe sê my:
«Is jy nog steeds so lief vir my … Minki.
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas.
Jy’t gesê jy wil bly, want jy’s klaar gery.»
Maar nou is jy so ver van my … Minki.
En ek wag by die kraai waar die stofpad waai.
Want ek’s 'n man wat by jou kan staan.
Instrumenteel
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Na-na
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Na-na
En hoe ver gaan jy met daai ou … Chevy?
En hoeveel moet jou hart nog sien?
Soos die paaie rol en draai … Minki.
Onthou daar êrens kan jy bly.
Toe sê my:
«Is jy nog steeds so lief vir my … Minki.
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas.
Jy’t gesê jy wil bly, want jy’s klaar gery».
Maar nou is jy so ver van my … Minki.
En ek wag by die kraai, waar die stofpad waai.
Want ek’s 'n man wat by jou kan staan.
En ek wag by die kraai, waar die stofpad waai.
Want ek’s 'n man wat by jou kan staan.
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4Bv

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.