Текстов песен в базе: 1 278 222
Sink Of Swem

Sink Of Swem

Bok van Blerk

Текст песни

Wie is jy
Wat is ek vir jou
Ek wil net by jou wees
Ek wil jou vashou
Want ek ondhou weer
Ek dink aan elke keer
En ek wonder wat dit is wat jou hart nou keer
Want die son is om die see
En ek soen jou lyf
En in my drome
Hou ek jou so styf
Ek ken jou skaars maar ek mis jou meer en meer
Sink of swem
Ek wil jou ken
En jou net by my hou in my arms vanaand
Swart of wit
Is dit nou dit
Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan
Ek wonder want dit raak al seer
En jy weet ek het alles probeer
Ek en jy is nie verby
So gee my net weer iets om vas te hou
Ek wag vir jou
Wie is jy
En wat het jy bedoel
En wat is dit wat jy nou in jou hart voel
Want ek ondhou weer
Jy’s al wat saakmaak vir nou
En ek hoop jy weet ek sal vir altyd aanhou
Want die son is om die see
En ek soen jou lyf
En in my drome
Hou ek jou so styf
Ek ken jou skaars maar ek mis jou meer en meer
Sink of swem
Ek wil jou ken
En jou net by my hou in my arms vanaand
Swart of wit
Is dit nou dit
Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan
Ek wonder want dit raak al seer
En jy weet ek het alles probeer
Ek en jy is nie verby
So gee my net weer iets om vas te hou
Ek wag vir jou, ooh
Ek wag vir jou
Ek wil jou by my vashou, ooh
Ek wag vir jou
Want die son is om die see
En ek soen jou lyf
En in my drome
Hou ek jou so styf
Ek ken jou skaars maar ek mis jou meer en meer
Sink of swem
Ek wil jou ken
En jou net by my hou in my arms vanaand
Swart of wit
Is dit nou dit
Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan
Ek wonder want dit raak al seer
En jy weet ek het alles probeer
Ek en jy is nie verby
So gee my net weer iets om vas te hou
Ek wag vir jou, ooh
Ek wag vir jou
Ek wil jou by my vashou, ooh
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou, ooh
Ek wag vir jou
Ek wil jou by my vashou, ooh
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou.
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/38vy

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.