Текстов песен в базе: 1 278 222
Alles Gaan Okay Wees

Alles Gaan Okay Wees

Loki Rothman Snotkop

Текст песни

Maybe as ek jou mind kan change
Maybe is jy weer lief vir my
Maybe as jy my WhatsApp kry
Maar ek scheme jy’t dalk ma net 'n slegte sein
Somtyds wil my kar nie start
Somtyds is my rent te laat
Somtyds decline die bank my kaart
Maar ek scheme dis dalk ma net 'n slegte jaar
My pa’t gesê: «Life's tough»
Ons almal stap 'n pad, jy sal maar net die punches moet vat
Alles, alles gaan okay wees as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P. K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Nou’s daar manne wat my plaas wil gaps
My vrou is weg saam met 'n Engels man
Van bottel wyn na goedkoop papsak
Dog ek’s okay maar daar’s 'n brief van SARS af
My ouers dink ek’s in my derde jaar
Maar ek kon nie ophou vir Maryke staar
Teveel karaoke by die bar
En nou maak ek maybe eers oor tien jaar klaar
My ma’t gesê: «Life's tough»
So stap nou maar jou pad, jy sal maar net die punches moet vat
Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P. K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
So lyk my Vodacom se sein was okay (okay)
So jy’t elke liewe WhatsApp gekry (okay)
Ek wag nog vir my lucky day
Yea en ek rol maar met die punches (rol met die punches)
Maryke, heartbreaker
Ryk man getrou, het gedog jy was myne
Nooit klaar geswot, nous pa platsak
En ek rol maar met die punches (rol met die punches)
Rol met die punches
Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P. K gee (dan klap ons nog 'n KWV!)
Want alles, alles gaan okay wees as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P. K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5v9f

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.