Текстов песен в базе: 1 278 222
Dis 'n Land

Dis 'n Land

Snotkop

Текст песни

Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel.
Van 'n land waarin ek woon, drome droom, wel!
Gee my 'n oomblik en onthou van al daai dae.
Was net 'n laitie in die Vrystaat op die plaas, ja!
Onthou daai dae van waterlemoen en potjiekos.
Brandewyn en Coke om die probleme op te los.
En tannie Carika op die radio wat sing.
En ons skree hard vir die Bokke om die beker terug te bring, ja!
Hierdie land, wat my gelove het.
Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel.
Van 'n land waarin ek woon, al die drome wat ek droom, ja!
Gee my 'n kans om te verduidelik hoe dit voel om met trots te sê ek is
Afrikaans en dit bedoel.
Om 'n Bunnychow te eet en die dibajive te doen, om Huisgenoot, Stellenbosch en
Mannetjie Roux.
Dis die Capeflats, die kaptein Loftes toe.
Maak die venter wawyd oop as jy Namakwaland toer, en voel die wind.
Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek wys.
Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis.
Dis die land van goeie hoop en Tassenberg.
Die komma in jou bloed, die kombers oor Tafelberg.
Altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer.
En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader.
Seën asseblief hierdie land van in ons woon en al die ander mens wat soos ek
van vrede droom.
Dis die liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo.
Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Op 'n bly plek leer jy vir my.
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5v9Z

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.