Mejuffrou Sonneblom
Die Heuwels Fantasties
Margot
Текст песни
Jy lieg altyd as jy lag
Jy dink seker ek is stupid of iets
En as jy weg is voel ek neuroties
Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie
Ek’s op daardie
24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3×10 to die mag
8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip
Tyd vlieg so stadig
Mis jou lekker goed lippe, groot geword op die 80's stuff
Ons was by die drive-thru deur, nooit te vroeg om verlief te raak nie
Elke klein dingetjie doen dit net weer
Mejuffrou, die waarheid maak seer op daai plaas pad
My hart was die losprys, ek gee nie meer om nie
Bye-bye
Net nog iemand wat jy lief gehad het
Bye-bye
Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen
Dans Met 'n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Jy’s my Sonneblom, Liefling, Londen
Dans Met 'n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Jy lag as jy lieg
Jy dink seker ek is die agtergrond
Nou dans ek asof daar twee van jou is
En as jy weg is voel ek neuroties
Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie
En die tyd vlieg so stadig, die tyd vlieg so stadig
Mens lewe verniet, van faktuur tot faktuur
Breek die borde teen die muur
Kan nie lekker sien nie, so kom ons doen dit net weer
Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen
Dans Met 'n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Jy’s my Sonneblom, Liefling, Londen
Dans Met 'n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Тексты других песен исполнителя
© 2017–2025
Тексты
песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать
и тому подобное.