Текстов песен в базе: 1 278 222
Rede Om Te Glo

Rede Om Te Glo

Elvis Blue

Текст песни

Elke mens het 'n storie
Elke mens het seer
Ek was al heel verlore in die wind en donker weer
My wildernis was groot en my beursie leeg
Toe gee jy my 'n rede, 'n rede om te glo
Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet
Waarvandaan ek kom en al’s wat ek nou weet
In 'n wêreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet
Want jy gee vir my 'n rede, 'n rede om te glo
Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur
'N Dissipel by jou vote deur jou skoonheid meegsleur
Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
Jou stem is vir my hemels en jou liefde wyd en
Breed die lig in al my donker die een wat my vergeef
Ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks
Jy gee vir my 'n rede 'n rede om te glo
Who who who
Who who who
Who who who
Who who who
Who who who
Who who who
Who who who
Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur
'N dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur
Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur
'N dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur
Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my, 'n rede om te glo
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
Whoa whoa whoa
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/52Lt

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.