Текстов песен в базе: 1 277 506
Weg Wêreld

Weg Wêreld

Karen Zoid

Текст песни

Daar’s ‘n skreef van die son wat jou vang op die bed
Miljoene verlore opinies op die internet
Die gordyn word ‘n muur wat die wêreld verwyd
Maar die kamer is donker en koel
So baie mense sukkel om te sê hoe hulle voel
Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
Weg wêreld, weg wêreld my wêreld lê langs my
‘n hart om te wen, ‘n liggaam om te verken
Amerika begeer wat China nou beheer
Weg wêreld, weg wêreld, weg wêreld
Wie vergeef en wie vergif
Wie vertref en wie vetrap
Die mensdop bly ‘n grap
Jy’s die mooiste as jy lag, ek besef weer elke dag
Om ‘n oomblik vas te vang, is waaroor alles gaan
Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
Weg wêreld, slegte wêreld, my wêreld lê langs my
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4Gwd

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен