Текстов песен в базе: 1 278 222
Anderkant (Lewendige Opname)

Anderkant (Lewendige Opname)

Arno Carstens

Текст песни

In die kar, in die nuus, op die radio.
In die ry, in die mall, in die Pick & Pay.
En op die strand waai die wind my woorde weg.
Sit op die stoep tot laat.
As die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel.
Skryf ek nog 'n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen.
En aan die anderkant, van die baai het jy 'n huis.
En as die liggies brand weet ek daar’s iemand tuis.
En as die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel.
Skryf ek nog 'n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen.
My hele lewe lank in 'n band gejol.
Die lyne van die pad deur die land gevolg.
En op 'n strand waai die wind my woorde weg.
Sit in die hotel tot laat.
Jou oë, jou somer skouers blink, jou hare is terug geborsel en jy is besig om
dit vas te bind.
En jou sonbrille vang vir 'n oomblik die son lig.
En aan die anderkant, van die baai het jy 'n huis.
En as die liggies brand weet ek weet ek daar’s iemand tuis.
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4Bki

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.