Текстов песен в базе: 1 278 222
Jammer

Jammer

Janie Bay

Текст песни

Ons almal weet dit was ‘n snaakse jaar
‘n Snaakse tyd, ons almal is gebreek
Die Here weet as ek dit kon terug vat
Sou ek maar ek kan nie
Ek is jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek hoop hierdie song vind jou
Dat jy weet ek skryf dit net vir jou
Want ek verdien jou nie
Ek verdien jou nie
Ek weet dit is seker te laat
Al sê hul dis nooit te laat nie, ons probeer steeds
Die hemel weet niemand is perfek nie
Nie ek is nie en jy is ook nie
Ek is jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek hoop hierdie song vind jou
Dat jy weet ek skryf dit net vir jou
Want ek verdien jou nie
Ek verdien jou nie
Elke outjie het sy foutjie en ons weet dit tog
En ek het my self vergewe maar ek voel dit nog
Al is dit in die verlede voel ek steeds
Voel ek steeds
Jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek is jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek hoop hierdie song vind jou
Dat jy weet ek skryf dit net vir jou
Want ek verdien jou nie
Ek verdien jou nie
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/Jbv

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.