Текстов песен в базе: 1 278 222
Kom na My

Kom na My

Nicholis Louw

Текст песни

Ek het gedink daaraan om die maan vir jou te bring en deur die see te swem
My liefling net vir jou
Maar sou jy ook heeltyd aan my kon dink en wonder of ek weer een nag sal kom
En wat sou jy tog met die maan kon maak
Ja wat sou jy tog met die maan kon maak
Die nagte sou my opvreet sonder jou in my gedagtes
My hart sou nie die angs en droef kon staan
Jou wese is vir my net soos die eerste wintersblom in Mei
So bloei my hart terwyl ek vir jou wag
Ja ek bloei vir jou maar ek sal vir jou wag
Die somersnag is in my siel vanaand
Die winters in my hart is nou verby
Die lentebloeisels blom vir my soos jy en jy is naby my
Jy’s hier jy’s naby my
Vanaand is spesiaal net omdat jy hier langs my sit en luister en ons kan net
gesels
Ek kan nie glo dis ek die een by wie jy vanaand wil wees
Hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf
Ja hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf
Kom na my kom na my
Kom na my jy’s naby my
Kom na my
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/3q6Y

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.