Текстов песен в базе: 1 278 222
Ek Wil Jou......

Ek Wil Jou......

Nicholis Louw

Текст песни

Daar’s 'n plek vir jou en my Daar’s 'n tyd vir ons twee saam
En ek weet jy is altyd daar
Ons kan saam na die sterre kyk
En ons kan ons lewens deel
Want ek weet jy is altyd daar
Ek wil jou vir altyd by my hou
Ek wil jou ek wil jou om my vou
Ek wil weet hoe dit voel om 'n deel van jou te wees
Kom saam met my dan is ons vry
Jy’s die pad wat deur my loop
Jy’s die lig wat in my skyn
En ek sien ek sien jou in my drome
Kom ons dans die tyd verby
Skryf 'n lied wat vir ewig speel
Want ek weet jy is altyd daar
Ek sien jou glimlag en jou oë
En ek raak aan jou
My hart en siel is in jou hande
Kom kry my nou
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/3q6Q

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.