Текстов песен в базе: 1 278 222
Ek Onthou

Ek Onthou

Nicholis Louw

Текст песни

Wat is dit as ek net terug dink aan jou
Dinge wat in jou gedagtes dwaal
Hoe weet jy waar ek was
Was jy daar soek jy my
Ek mis jou maar ek laat jou vry
Baby luister net vir ‘n oomblik
Na jouself en die dinge wat jy sê
Niks maak sin nie maar dit maak my seer
As jy wou, kon ons alles gekeer het
Want ek onthou daardie nag
Toe ek my hart vir jou wys
En ek onthou daardie dag
Toe ons paaie kruis
Die dinge wat jy gesê het
Die kyk wat jy my gegee het
Alles is verby maar ek onthou
Liefde is nie altyd genoeg nie
Weet jy jy’t dit aan my bewys
Nou’s ons uit jy is ver van my
Niks is reg want jy is weg
As ek jou net weer kon soen
Toe ek ‘n kind was het ek gedroom van meisies soos jy
En die kind in my hou nog aan
Nou’s ons uit, jy’s weg van my
Niks is reg jy is weg
Kan ek jou nog net een keer soen
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/3q6N

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.