Текстов песен в базе: 1 278 222
Sit die Lig Aan

Sit die Lig Aan

Nicholis Louw

Текст песни

Wil jy gaan wegkruip in die donker
Dit is nag en niemand sal ons vang
Gesteelde vrugte is mos lekker
Waar kom jy vandaan
In die donker sien jy niks nie
Kruip jy weg of staan ek reg voor jou
Wil jy speel of is jy bang
Die donker gaan ons vang
Sit die lig aan — ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan — kom soen my oppie wang
Sit die lig aan — want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang — sommer want ek kan
Sit die lig aan — ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan — kom soen my oppie wang
Sit die lig aan — want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang — sommer want ek kan
Jy steel my hart hier in die donker
Sit die lig aan en kom steel hom weer
As jy net vra sal ek jou gee
Wat jou hart begeer
As ek in jou oë kyk dan
Raak my hele lewe deurmekaar
In die donker voel ek beter
Hoop ek kry jou daar
Sal jy sal jy by my bly
Jy hoort hier aan my sy
Sien jy ons liefde gloei
Jy’s my lig in die donker
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/3q6F

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.