Текстов песен в базе: 1 278 222
Baby Jy's Myne

Baby Jy's Myne

Nicholis Louw

Текст песни

Na al die eensaam jare
Het ek jou gekry
Met jou donker oë
Kyk jy dwarsdeur my
Maar dis met jou lyfie
Wat jy my planne verraai
En dis jou glimlag
Waarmee jy my om jou pinkie draai
Die wêreld hou op draai as ons twee saam is
Met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles
Al die manne sit en wonder
Al die manne praat van jou
Jy’s die antwoord op my drome
En ek sing my song vir jou
Al die manne wil jou vashou
Hulle almal wil jou hê
Jy is elkeen se begeerte
Maar jy kyk vir my en sê
Baby jy’s myne
Ons manne bly net mense
Dis hoekom ek verstaan
Jy maak dit duidelik
Met wie jy huistoe gaan
Laat die manne maar omval
Laat die manne maar kyk
Nee ek gee nie om nie
Want ek weet jy’s saam met my
Die wêreld hou op draai as ons twee saam is
Met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/79P

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.