Текстов песен в базе: 1 278 404
7 X 70

7 X 70

Broers

Текст песни

is ons vriendskap nou verby
bedoel jy dit of terg jy my
7×70 wanneer sal jy tog vergeet
is dit te laat om verskoning te vra
as ek weet ekt jou hart reeds verloor
is jy werklik klaar met my
jy draai nogsteeds jou rug op my
7×70 wanneer gaan jy my tog glo
is dit te laat vir ons 2 om te praat
as jou hart aan n ander behoort
is dit te laat om weer optemaak
of het ek jou virgoed nou verloor
7×70 oor en oor weer nog n keer
(oor en oor weer nog n keer)
hoeveel keer moet ek se ek is jammer as jammer jou nie terugbring.
hoeveel keer meer moet ek se ek is jammer as jammer jou nie sal laat bly.

7×7×7×7 nie sal laat bly nie sal laat bly… as jammer jou nie sal laat bly

Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/4SL
© 2017–2026 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.